# Kaapstadse biblioteke het bekend gemaak hulle het in die Boetevrye Week gedurende die Julievakansie tien-duisend-712 items ter waarde van 1,3-miljoen-rand teruggekry. Dit sluit boeke, oudioboeke, tydskrifte, DVD’s en CD’s in. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê diegene wat die items teruggebring het, kan die nuwe kwartaal met ‘n nuwe uitneem-hoofstuk begin:
Meer as 10,000 items aan Kaapstadse biblioteke terugbesorg [KLANK]
ENG FrancineonReturnHome