Skip to content

DA verwerp Kenny Kunene se betaalde vakansie en eis sy onmiddellike afdanking [KLANK]

# Die DA doen ‘n beroep op die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, om die burgemeesterskomiteelid vir Vervoer, Kenny Kunene, af te dank. Die party sê Kunene se bande met vermeende moordenaars en sy gedrag plaas die stad se uitvoerende gesag in in ‘n slegte lig. Belinda Kayser-Echeozonjoku van die DA dring daarop aan dat die stad se integriteit net gered kan word as Kunene ontslaan word, terwyl etiese en strafregtelike ondersoeke voortduur:

ENG BelindaOnKuneneDismissal