# Die vakbond Solidariteit waarsku werkgewers om nie rasgebaseerde werkverskaffingsplanne teen 1 September voor te lê nie, en sê daar is kommer oor die wettigheid van nuut-gepubliseerde regeringsregulasies. Die vakbond het regstappe geneem, en meen die regulasies wat deur die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, bekend gemaak is, is ongrondwetlik en gebrekkig. Pieter Jordaan van Solidariteit moedig werkgewers aan om voorbereidings vir regstellende aksieplanne te staak, rasgebasseerde aanstellings te stop, en voor die sperdatum vir vrystellings aansoek te doen:
Solidariteit moedig werkgewers aan om regstellende aksieplanne te staak te midde van regsonsekerheid [KLANK]
AFR JordaanOnWarning