Skip to content

Ramaphosa gevra vir etiese leierskap met regeringsaanstellings [KLANK]

# Voormalige hoofregter Raymond Zondo het president Cyril Ramaphosa gevra vir etiese leierskap met die aanstelling, skorsing en afdanking van openbare ampsdraers. Hy het op die Raad van Kerke se Teenkorrupsie-konferensie in Johannesburg die aanstelling gekritiseer van persone wat van korrupsie verdink word. Zondo sê etiese leierskap beteken Ramaphosa moet kandidate kies wat nie van wangedrag verdink word nie. Hy beklemtoon wanneer sulke mense toegelaat word om in hulle posisies te bly, verswak dit die stryd teen korrupsie, en openbare vertroue:

ENG-ZondoOnEthics