Skip to content

NERSA verleng benoemingstydperk vir elektrisiteitsmark-forum [KLANK]

# Die Nasionale Energiereguleerder het die benoemingstydperk vir die elektrisiteitsmark-raadgewende forum tot die 31ste van hierdie maand uitgestel. Woordvoerder Poppie Mahlangu sê die reguleerder het in April die vestiging van ‘n afdeling vyf-forum ingevolge die Wet op Elektrisiteitsregulering goedgekeur. Mahlangu sê die forum sal die reguleerder raadgee oor verskeie aangeleenthede wat betrekking het op die vestiging van ‘n mededingende elektrisiteitsmark:

ENG PoppieonExtends