Skip to content

Wes-Kaapse Infrastruktuurdepartement herdenk ‘n jaar van maatskaplike beleggings met skenkings aan skole [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê die departement werk daaraan om infrastruktuurgedrewe groei en belegging moontlik te maak wat gemeenskappe sal bevoordeel. Die LUR het Maandag rekenaars, skootrekenaars en skryfbehoeftes aan die Fairview Primary School in Grassy Park, die Bramble Way Primary School in Bonteheuwel en die Sinethemba High School in Philippi geskenk. Simmers sê die rekenaars wat geskenk is, is opgeknap:

AFR SimmersonInfrastructure