Skip to content

ActionSA eis deursigtigheid oor die herwinning van oorskot van Lily-myn trio [KLANK]

# ActionSA het ‘n amptelike versoek aan die premier van Mpumalanga, Mandla Ndlovu, gerig vir ‘n gedetailleerde openbaarmaking van die regering se proses om die liggame van die drie Lily-mynwerkers te herwin. Die oorskot van Yvonne Mnisi, Pretty Nkambule en Solomon Nyerende, wat ondergronds vasgekeer is nadat die myn in 2016 ineengestort het, is nog steeds nie herwin nie. ActionSA se leier, Herman Mashaba, sê hulle is gefrustreerd oor die lang vertragings en uitsluiting van vorige beraadslagings:

ENG MashabaonPremier