# Die IVP het sy verbintenis herbevestig tot die regering van nasionale eenheid sowel as die regering van provinsiale eenheid in KZN, en belowe om verdeeldheid uit te wis en insluiting te bevorder. Die party se president, Velenkosini Hlabisa, sê dit was ‘n jaar van impak, met vordering in die bekamping van misdaad en die verdediging van Ithala Bank as noodsaaklik element vir die ekonomie in KwaZulu-Natal. Hy doen ‘n beroep op dringende hervormings en ‘n verenigde nasionale poging wat in waardigheid, diens en verantwoordbaarheid gevestig is:
IVP herbevestig lojaliteit aan RNE en ekonomiese hervorming [KLANK]
ENG-HlabisaOnGNU-GPU