Skip to content

Malema kritiseer Zuma se besoek aan Marokko [KLANK]

# Die EFF-leier, Julius Malema, het die leier van die MK-party, Jacob Zuma, se onlangse besoek aan Marokko gekritiseer en noem dit uiters misleidend. Zuma het verlede week met Marokko se minister van Buitelandse Sake, Nasser Bourita vergader, na bewering om Marokko se Sahara-outonomie-strategie te ondersteun. Malema het buite die Oos-Londense Landdroshof Zuma se standpunt gekritiseer, steun vir Sahrawi-onafhanklikheid herbevestig en die MK-party beskuldig dat hy die bevrydingstryd met sy beleidsverskuiwing verraai:

ENG-MalemaOnZumaMorocco