Skip to content

ATM dring aan op strafregtelike aanklagte oor instorting van gebou in George [KLANK]

# Die African Transformation Movement sê diegene wat verantwoordelik was vir die instorting van die gebou in George in die Wes-Kaap moet strafregtelik vervolg word. Dit volg op ‘n verdoemende verslag waarin uitgewys word daar was nalatigheid, substandaard-boumateriaal is gebruik en veiligheidswaarskuwings is ignoreer. Dit het gelei tot die dood van 34 werkers. ATM se woordvoerder, Zama Ntshona, sê die tragedie weerspieël die kultuur van straffeloosheid in die boubedryf, en vra dringende hervorming, strenger veiligheidswette en volledige ondersteuning vir die slagoffers se gesinne:

ENG NtshonaOnGeorgeCharges