Skip to content

E-Taxivereniging vra regering om in te gryp by voortgesette uitbuiting deur e-taxi-ondernemings [KLANK]

# Die Nasionale E-Taxivereniging van Suid-Afrika het sy oproep aan die regering herhaal om op te tree teen voortgesette uitbuiting deur multinasionale ondernemings wat met toepassings bestuur word. Die sekretaris-generaal, Omar Parker, sê die ondernemings gaan voort om bestuurders uit te buit en prioritiseer korporatiewe winste. Hy sê die vereniging sal nie toelaat dat internasionale korporasies die waardigheid van Suid-Afrikaanse werkers en operateurs skaad nie en voeg by hy ondersteun beplande versetoptrede in die land:

ENG OmaronCompanies