# Eskom sê om die kragnetwerk se bestendigheid verder te versterk, gaan hy voor vanaand se spitstyd en deur die komende week drie-duisend-330 megawatt by die netwerk voeg. Tussen 1 April and 17 Julie was die verliesfaktor, wat die persentasie opwekkingsvermoë aandui wat weens onbeplande kragonderbrekings verlore gaan, 29,53-persent. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê vir die huidige boekjaar was daar tot op hede beplande onderhoud aan gemiddeld vyf-duisend-229 megawatt: