# Die polisie in Gauteng is op soek na ongeveer tien verdagtes nadat vyf mense gisteraand doodgeskiet en nog drie gewond is by ‘n taverne in die Shoba-informele nedersetting in Olievehoutbosch, Centurion. Polisiewoordvoerder, Mavela Masondo, sê die verdagtes het na bewering die taverne binnegegaan en lukraak begin skiet, sonder om ‘n woord te sê. Die motief vir die skietery is in hierdie stadium onbekend:
Vyf mense doodgeskiet by taverne in Shoba-informele nedersetting in Olievehoutbosch [KLANK]
ENG MavelaonTavern