Skip to content

DA sê ANC kan nie Jonas-visumskandaal verdedig nie en wil nou die blaam verskuif [KLANK]

# Die DA sê sy lid Emma Powell se onthulling oor Mcebisi Jonas het ‘n ernstige geloofwaardigheidskwessie vir president Cyril Ramaphosa geskep. Die party sê Ramaphosa het Jonas aangestel om Suid-Afrika se diplomatieke, handels- en bilaterale belange met die VSA te bevorder nadat ambassadeur Ebrahim Rasool uitgeskop is. Willie Aucamp van die DA sê sedert Powell se onthulling is die weiering van Jonas se VSA-visum nie ontken nie, nie deur die Presidensie of die ANC nie:

AFR WillieonANC