Skip to content

Suid-Afrika veroordeel Israelse aanvalle op Damaskus [KLANK]

# Suid-Afrika het Israel se jongste aanvalle op die Siriese hoofstad Damaskus sterk veroordeel en sê die lugaanvalle naby die presidensiële paleis is ‘n blatante skending van die land se territoriale integriteit en internasionale reg. Die woordvoerder van die ministerie van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Chrispin Phiri, sê Israel se aankondiging dat hulle sal aanhou om Siriese gebied suid van die hoofstad Damaskus te beset, is ‘n ernstige bedreiging vir Sirië se soewereiniteit:

ENG ChrispinonDamascus