# Die DA sê sonder dringende hervorming sal Suid-Afrika se gevangenisse spilpunte van bendegeweld en georganiseerde misdaadsindikate bly. Dit volg ná ‘n onlangse klopjag in die Pollsmoor-gevangenis in Kaapstad waar wapens, dwelms, selfone, kontant en ander smokkelware ontdek is. Die DA-lid Nicholas Gotsell sê die omvang van misdadige bedrywighede agter tralies bewys bendes tree vrylik op weens die swak toesig:
DA sê gevangenisse is nie meer veilig nie, maar ‘n spilpunt vir misdaadsindikate [KLANK]
AFR GotsellOnCriminalHubs