Skip to content

Skuldverwante hofsake daal aansienlik in Mei [KLANK]

# Statistieke Suid-Afrika sê daar is ‘n merkbare afname in siviele skuldsake. Siviele dagvaardings wat vir skuld uitgereik is het in die drie maande tot Mei vanjaar met 17-persent gedaal en die aantal siviele vonnisse wat aangeteken is, het met 20-persent gedaal vergeleke met dieselfde tydperk verlede jaar. Onica Mushwana van Statistieke SA sê die syfers dui op ‘n verlangsaming in skuldverwante regstappe in die land:

ENG MushwanaOnMayDebt