Skip to content

Vakbond vra beslissende binnelandse optrede na aanleiding van wêreldwye ekonomiese teenspoed [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare vra die regering om leierskap, deursigtigheid en dringendheid te toon in sy reaksie op die uitdagings wat uitgewys is in die Reserwebank se jaarverslag vir 2024/25. Die president van die sentrale bank, Lesetja Kganyago, verklaar daarin dat Suid-Afrika ‘n meer verdeelde en minder groeivriendelike wêreldomgewing betree. Die vakbond se woordvoerder, Claude Naiker, sê dit beklemtoon ‘n dringende behoefte aan sterk binnelandse ekonomiese beleid en leierskap:

ENG ClaudeonEconomic