Skip to content

Ramaphosa sê regering van nasionale eenheid bly verenig ondanks verskille [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die regering van nasionale eenheid bly steeds gebonde daaraan om saam te werk, ondanks verskille tussen lede. Hy het tydens sy antwoord op die Presidensie se begrotingsgedebat erken dat die teenwoordigheid van uiteenlopende oogpunte binne die RNE normaal is binne ‘n veelparty-demokrasie. Ramaphosa sê die RNE is gefokus op dienslewering, om die lewe van alle burgers te verbeter en vertroue in die regering te herwin:

ENG RamaphosaOnFocus