# President Cyril Ramaphosa sê rasse-ongelykheid en armoede is steeds van Suid-Afrika se grootste uitdagings. Hy het in sy antwoord op die Presidensie se begrotingsdebat die blywende uitwerking uitgelig van beleid uit die apartheids-era wat wit burgers bevoordeel en diep ekonomiese ongelykhede geskep het. Ramaphosa beklemtoon dat die regering van nasionale eenheid moet gefokus bly op inklusiewe groei, werkskepping en die vermindering van ongelykhede om ‘n regverdiger en meer welvarende gemeenskap vir alle Suid-Afrikaners te bou:
Ramaphosa sê rasse-ongelykheid en armoede bly steeds sleutel-bekommernisse [KLANK]
ENG RamaphosaOnDisparities