# AfriForum verwelkom die lewenslange vonnisse en verdere 71-jaar tronkstaf wat in die Evander Landdroshof opgelê is vir drie mans vir die 2022 aanval op ‘n plaas in Leandra. Die trio is skuldig bevind op 17 aanklagtes, insluitende roof en aanranding. Hulle het ‘n vrou en haar huishulp aangeval nadat hulle gesê het hulle wil vee koop. Jacques Broodryk van AfriForum het beklemtoon dat aanvalle soos hierdie voedselsekerheid en plattelandse lewensvatbaarheid bedreig:
AfriForum verwelkom lewensvonnisse vir trio vir Leandra-plaasaanval [KLANK]
AFR-BroodrykOnSentence