# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, sê museums gaan ‘n digitale era binne wat ‘n nuwe generasie sal lok. McKenzie het met die lewering van sy 2025/26 begroting die opknapping van Robbeneiland aangekondig, met beter vervoer na die eiland, erfenisstandbeelde, en ‘n helde-muur. Die minister het ook 1,7-miljard-rand opsy gesit vir die bevordering van die kunste, en ‘n verdere 315-miljoen-rand om werkverskaffing te stimuleer. Hy het ook die dringendheid beklemtoon om die uitdagings in die kreatiewe sektor reg te stel:
McKenzie kondig duidelike visie aan vir digitalisering van museums, opknapping van Robbeneiland, steun aan skeppendes [KLANK]
ENG-McKenzieOnCreatives