# Die stigter van Tax Justice SA, Yusuf Abramjee, verwelkom die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se erkenning oor die verwoestende omvang van onwettige handel in sigarette. Hy sê die minister se erkenning oor Suid-Afrika wat sukkel om ‘n gat toe te stop waaruit 100-miljoen-rand per dag lek weens onwettige sigarette, bevestig jare van waarskuwings. Abramjee sê erkenning sonder daadwerklike stappe het geen waarde nie, en spoor owerhede aan om strenger op te tree teen onwettige sigarethandel-sindikate in die land:
Tax Justice SA vra regering om toe te slaan op onwettige sigarethandel-sindikate [KLANK]
ENG YusufonIlicitCigaretteTrade