Skip to content

AfriForum eis deursigtigheid wat Mcebisi Jonas se werk betref [KLANK]

# AfriForum sê die jongste onthullings oor die spesiale gesant na Noord-Amerika, Mcebisi Jonas, beklemtoon weer die ANC-geleide regering se verkeerde hantering van die diplomatieke krisis met Amerika. Dit volg na die DA se bewering dat Amerika Jonas in Mei vanjaar ʼn diplomatieke visum geweier en sy getuigskrifte verwerp het. Die Presidensie ontken dit. Ernst van Zyl van AfriForum sê die regering moet onmiddellik bekendmaak waarmee Jonas die afgelope 90 dae besig was in sy rol as spesiale gesant:

AFR VanZylOnJonas