Skip to content

GOOD-party sê Suid-Afrika het gemengde energieplan nodig [KLANK]

# Die GOOD-party sê Suid-Afrika is agter sy BRICS-vennote en die wêreld wat die oorskakeling na goedkoper, veiliger en hernubare elektrisiteitsbronne betref. Navorsers reken besoedeling van die land se steenkool-gedrewe kragstasies veroorsaak jaarliks sowat twee-duisend voortydige sterftes. GOOD se Nasionale Jeug-voorsitter, Kaden Arguile, sê elektrisiteit van wind- en sonkrag is goedkoper en veiliger vir mense. Hy sê Suid-Afrika kan nie teruggaan op die lang lys internasionale klimaatsverdrae wat hy onderteken het nie:

ENG KadenonRenewable