Skip to content

ANC gooi sy gewig agter geregtelike ondersoek om vertroue in staatsinstellings te herstel [KLANK]

# Die ANC glo president Cyril Ramaphosa se besluit om ‘n geregtelike kommissie van ondersoek  in te stelna ernstige uitlatings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi,  herbevestig sy verbintenis tot die oppergesag van die reg. Die party ondersteun ook die stap om die minister van Polisie, Senzo Mchunu, op verlof te plaas hangende die uitslag van die ondersoek. Die ANC-lid, Mahlengi Bhengu, sê hierdie is ‘n noodsaaklike stap om die integriteit van staatsinstellings te handhaaf en openbare vertroue te herstel:

ENG BhenguOnInquiry