Skip to content

ActionSA beskuldig mediese fondse van bedrog en intimidasie [KLANK]

# ActionSA het by die Lyttelton-polisiestasie in Centurion strafregtelike klagte ingedien teen die reuse- mediese fondse Discovery, Medscheme en GEMS oor beweerde bedrog, intimidasie en rassediskriminasie. Kgosi Letlape van ActionSA, sê die aanklagte is in verband met bewyse wat hy teëgekom het toe hy by die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika was. Die woordvoerder, Matthew George, vra ‘n volledige ondersoek om korrupsie bloot te lê en onregverdige behandeling van swart gesondheidsorgverskaffers te beëindig:

ENG GeorgeOnMedicalAids