Skip to content

ActionSA kritiseer vertraagde polisie-reaksie in Jayden-Lee Meek-saak [KLANK]

# ‘n Lid van ActionSA in die Gautengse uitvoerende komitee, Dereleen James, is teleurgesteld na die inhegtenisneming van Jayden-Lee Meek se ma, Tiffany, vir sy moord. Sy het vanoggend in Roodepoort in die hof verskyn, waarop James die polisie gekritiseer het omdat hulle nie onmiddellik opgetree het toe die kind as vermis aangemeld is nie. Sy beklemtoon die gemeenskap en die polisie het Jayden-Lee in die steek gelaat en meen dat hy moontlik gered sou kon word as sy ouerhuis vroeër deursoek is:

ENG-JamesOnJayden-Lee