Skip to content

Activists and Citizens Forum beskryf kommissie van ondersoek as politieke vertragingstaktiek [KLANK]

# Die Activists and Citizens Forum sê die kommissie van ondersoek na die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se bewerings oor misdadige bedrywighede en korrupsie binne die polisie is ‘n politieke vertragingstaktiek om die waarheid te bedek. Die forum is daarteen gekant dat president Cyril Ramaphosa die minister van Polisie, Senzo Mchunu, op verpligte verlof geplaas het en meen hy moet hom eerder afdank. Woordvoerder Dennis Bloem sê egter Ramaphosa is ruggraatloos en eis sy onmiddellike bedanking:

ENG DennisonCommission