Skip to content

MK-party win regsmening in oor aanstelling van professor Cachalia as waarnemende minister van Polisie [KLANK]

# Die MK-party win ‘n regsmening in oor president Cyril Ramaphosa se besluit om professor Firoz Cachalia as waarnemende minister van Polisie aan te stel. Dit volg nadat hy minister Senzo Mchunu op spesiale verlof geplaas het hangende die uitslag van ‘n kommissie van ondersoek na die bewerings van die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. MK se nasionale woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela, het aan eNCA gesê die aanstelling van Cachalia, wat nie ‘n lid van die kabinet of die Parlement is nie, skend die Grondwet:

ENG NdhlelaOnInquiry