Skip to content

ActionSA gaan strafregtelike klagtes indien teen verskeie mediese fondse [KLANK]

# ActionSA in Gauteng gaan vandag by die Lyttelton-polisiekantoor in Centurion strafregtelike klagtes teen verskeie mediese fondse indien. ʼn Artikel 59-ondersoek het bevind Discovery, Gems en Medscheme het onregverdig en in ʼn rassediskriminerende manier teenoor swart diensverskaffers opgetree. ActionSA-woordvoerder, Matthew George, sê die ondersoek het ook bevind daar was ʼn groter moontlikheid van ondersoeke en strafmaatreëls teen swart praktisyns:

ENG MatthewonAidCompanies