Skip to content

Mashatile op pad na China vir Strategiese Voorsieningsketting-ekspo [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile lei ‘n hoëvlak-afvaardiging na die weeklange China Internasionale Voorsieningsketting-ekspo. Suid-Afrika sal beleggingsprojekte ten toon stel en sektore soos hernubare energie en digitale tegnologie bevorder onder die tema: Suid-Afrika: Jou Pad na Voorsieningsketting-veerkragtigheid. Die waarnemende woordvoerder, Keith Khoza, sê die besoek wil handelsbande te versterk, beleggings lok en ekonomiese samewerking in die SA-China Strategiese Vennootskapsraamwerk versterk:

ENG-KhozaOnChinaExpo