# Forum for South Africa het die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, gekritiseer oor haar weiering om ’n parlementêre debat oor korrupsiebeskuldigings deur KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkwanazi, toe te laat. Volgens die party lyk dit asof sy politieke belange in stede van die openbare belang beskerm. Tebogo Mashilompane van die Forum doen ‘n beroep op die speaker om die kiesers te respekteer en om parlementslede toe te laat om die saak te debateer:
Forum veroordeel speaker dat sy die debat oor Mkhwanazi se bewerings verbied [KLANK]
ENG MashilompaneOnDebateBlock