# Die premier van KwaZulu-Natal, Thami Ntuli, het president Cyril Ramaphosa versoek om politieke moorde voorop te stel en die uitlatings van die provinsiale polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, te ondersoek. Ntuli het op ‘n nuuskonferensie in Umbilo, Durban, gevra vir verantwoording en vertroue in Ramaphosa uitgespreek om te reageer op Mkhwanazi se plofbare bewerings van politieke inmenging by misdaadvoorkoming in die provinsie:
KZN se premier vra Ramaphosa om op te tree teen politieke moorde [KLANK]
ENG-NtuliOnRamaphosa