# President Cyril Ramaphosa sê die komende nasionale dialoog moet die stemme van alle Suid-Afrikaners weerspieël. Hy het by die Uniegebou in Pretoria gepraat tydens die vergadering met vooraanstaande persone wat die dialoog moet lei, en sê dit moet inklusief, onpartydig en burgergedrewe wees. Ramaphosa sê dit bied ‘n platform om kritieke nasionale uitdagings aan te pak, insluitend armoede, ongelykheid, werkloosheid, korrupsie en die dalende openbare vertroue in instellings:
Ramaphosa sê nasionale dialoog moet die stemme van alle Suid-Afrikaners weerspieël [KLANK]
ENG RamaphosaOnInclusiveDialogue