Skip to content

Kaapstad verskerp onderhoud aan riviere, kanale en waterweë om oorstromings te verminder [KLANK]

# Kaapstad het onderhoud aan riviere, kanale en waterweë verskerp te midde van die reënseisoen. Een van hierdie noodsaaklike ingrypings van die metro se Water- en Sanitasie-direktoraat is onlangs in die Sir Lowryspas-rivier in Gordonsbaai voltooi. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê plantegroei is ook meganies verwyder om opgehoopte slik van die rivierbodem te verwyder:

ENG ZahidonOngoing