# Die vakbond Numsa se Geslagstruktuur vra sy lede en personeel in alle streke om skenkings te maak vir die slagoffers van verlede maand se noodlottige oorstromings in die Oos-Kaap. Die oorstromings het 103 lewens in Mthatha en Butterworth geëis terwyl ses-duisend-869 huishoudings geraak en vierduisend-724 mense nog dakloos is. Numsa-woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê hulle soek items soos klere, skoene, blikkieskos, droë bestanddele, en skoonmaakmiddels:
NUMSA-geslagstruktuur vra publiek om nie Oos-Kaapse vloedslagoffers te vergeet nie [KLANK]
ENG MajolaOnHelp