# Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie sê misdadigers word gemotiveer om waterinfrastruktuur in die land te beskadig sodat hulle winsgewende kontrakte vir herstelwerk kan verkry. Dít is volgens die MRK se Beleidsopdrag, “‘n Oplossing vir Sistemiese Sabotasie van Noodsaaklike Waterinfrastruktuur“. ‘n Post-doktorale navorser aan die Universiteit van Wes-Kaapland wat betrokke was by die ontwikkeling van die opdrag, doktor Johandri Wright, sê enigeen wat met waterinfrastruktuur peuter of dit saboteer, moet van terroriste-bedrywighede aangekla word:
SA Menseregtekommissie se beleidsopdrag vra beskerming van waterinfrastruktuur [KLANK]
AFR JohandrionWaterInfrastructure