Skip to content

EFF verwerp Basiese Onderwys se ‘besuinigings-gedrewe’ begroting [KLANK]

# Die EFF het Basiese Onderwys se 2025/2026-begroting verwerp en sê dis besuinigings-gedrewe en teen armes gemik en spreek nie die sistemiese verval van openbare onderwys aan nie. Die departement het ʼn totale begroting van meer as 35-miljard-rand ontvang, wat agt-persent meer is as in 2025. Die voorwaardelike toelaag vir Vroeëkinderjare-ontwikkeling is tot 1,7-miljard-rand verhoog. EFF-woordvoerder Mandla Shikwambana sê dis onaanvaarbaar dat landelike en township-skole steeds agterstande het wat infrastruktuur en digitale toegang betref:

ENG ShikwambanaOnRuralSchools