# Die uitvoerende direkteur van UNAIDS, Winnie Byanyima, het ‘n beroep op Afrika-lande gedoen om, ten spyte van fiskale uitdagings, bronne toe te wys om MIV/Vigs te beveg. Tydens die bekendstelling van die Wêreldwye Vigs-opdatering by die Bertha Gxowa-hospitaal het sy regerings aangemoedig om kostedoeltreffende, bereikbare programme, eerder as duur, skenkerbefondsde modelle, aan te neem. Sy het die behoefte onderstreep vir bekostigbare voorkomingsmaatreëls soos halfjaarlikse MIV/Vigs-inspuitings, streekleierskap en wêreldwye steun om nuwe infeksies te beëindig en MIV/Vigs uit te wis:
UNAIDS versoek Afrika om die toewysing van bronne te skuif in stryd teen MIV/Vigs [KLANK]
ENG-ByanyimaOnAIDS