# Die DA in die Wes-Kaap vra die Nasionale Tesourie om provinsiale befondsing aan te pas om die provinsie se vinnige bevolkingsgroei, wat met meer as 19-persent in die laaste dekade toegeneem het, te weerspieël. Dit volg nadat die provinsiale begrotingskomitee sy onderhandelingsmandaat oor die Wet op die Verdeling van Inkomste afgehandel het. Peter Johnson van die DA sê meer geld word benodig vir skole, hospitale, behuising, en plaaslike dienste om aan die groeiende vraag te voldoen:
DA in die Wes-Kaap vra Tesourie om befondsing aan te pas om bevolkingsgroei te weerspieël [KLANK]
ENG JohnsonOnBudget