Skip to content

Suid-Afrikaanse vervaardiging het in Mei met 0,5% gestyg [KLANK]

# Statistieke SA sê vervaardiging het in Mei met 0,5-persent toegeneem vergeleke met dieselfde maand verlede jaar. Die grootste hupstoot het van die staal- en metaalproduktebedryf gekom. Die motorvoertuig- en vervoertoerusting-sektor het ‘n skerp daling van 6,7-persent ervaar. Nicolai Claassen van Statistieke SA sê uitsette het in die laaste drie maande met 0,3-persent gedaal, hoofsaaklik weens laer produksie van voedsel en drankies:

ENG ClaassenOnMayManufacturing