Skip to content

Rise Mzansi sê die parlementêre ondersoek na bewerings oor die SAPD-aantygings is nie genoeg nie [KLANK]

# Rise Mzansi sê die parlementêre ondersoek na bewerings van politieke inmenging in die Suid-Afrikaanse Polisiediens is nie genoeg nie, en moedig president Cyril Ramaphosa aan om dringend in te tree. Die party vra vir ’n kommissie van ondersoek, onderleiding van ’n afgetrede regter, om die aantygings wat polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, gemaak het, ten volle te ondersoek. Makashule Gana van Rise Mzansi sê Ramaphosa moet nou optree aangesien die krisis in die polisie die land se sekerheid bedreig:

 

ENG GanaOnIntervention