Skip to content

Sakeliga sê aanstellingskwotas is onmoontlik om te bereik en bedreig ekonomiese produktiwiteit [KLANK]

# Sakeliga sê die gewysigde Wet op Gelyke Indiensneming bevat rasgebaseerde aanstellingskwotas wat onmoontlik is om te bereik en is skadelik vir die ekonomie. Die sake-instelling en die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika, voer aan die nuwe regulasies is ongrondwetlik en sê dit skend die vryheid van werkgewers en werknemers. Sakeliga se uitvoerende hoof, Piet le Roux, waarsku die kwotas kan werksverliese veroorsaak en verdeeldheid in die samelewing verhoog:

AFR PietOnHiringQuotas