# Die GOOD-party vra president Cyril Ramaphosa om die Spesiale Ondersoekeenheid magtiging te gee om die verdoemende aantygings van die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, te ondersoek. Hy beweer politieke inmenging in die strafregstelsel en betrek die minister van Polisie, Senzo Mchunu, senior polisiebeamptes, lede van die regbank en die Nasionale Vervolgingsgesag. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die SOE is die enigste staatsagentskap met geloofwaardigheid en integriteit om die bewerings te ondersoek:
GOOD sê SOE is enigste geloofwaardige staatsagentskap om Mkhwanazi se bewerings te ondersoek [KLANK]
ENG BrettonSIUProbe