# Die sonkragtegnologie-maatskappy, Wetility, sê sy kunsmatige intelligensie-modus-ontwerp wys hoe vernuwing in klimaat-tegnologie beter prestasie lewer en klante se ervaring verbeter. Die maatskappy het sy eerste Suid-Afrikaanse Fotovoltaïese Bedryfsvereniging se Sonkrag FV Navorsing- en Ontwikkelingstoekenning ontvang vir sy vernuwing. Wetility se hoofprodukbeampte, Ikenna Oguguo, sê KI-modus verander volgens die weer van sonkrag na batterykrag en lewer outomaties tot 90-persent energiebesparing.
Wetility se KI-modus-ontwerp help om Suid-Afrika se energieprobleme op te los