# Die Midvaal-munisipaliteit het ʼn outomatiese chloor-stelsel by die Meyerton-reservoir geïnstalleer. Die projek van 1,2-miljoen-rand wil inwoners proaktief beskerm en seker maak kraanwater bly veilig en drinkbaar. Die munisipaliteit se woordvoerder, Idah Satikhe, sê die stelsel sal bydra om die risiko van wateroordraagbare siektes soos cholera te verminder:
Midvaal belê meer as R1,2-miljoen om watergehalte te verbeter [KLANK]
ENG IdahonStrengthen