# Die Nasionale Verbruikerskommissie sê Volkswagen, Volvo en Toyota herroep sekere voertuie as gevolg van veiligheidskwessies. Volkswagen herroep Golf 8 modelle as gevolg van ‘n fout met ‘n sitplekgordel wat beserings in ‘n botsing kan veroorsaak. Volvo herroep sekere XC90 hibriede-voertuie vir ‘n remprobleem teen afdraandes. Phetho Ntaba van die kommissie vra eienaars wat geraak word, om handelaars te besoek vir ‘n gratis veiligheidstoets:
Verbruikerskommissie bevestig herroeping van verskeie Volkswagen, Volvo en Toyota voertuie [KLANK]
ENG NtabaOnToyotaRecalls