# Die DA sê die gebrek aan inspekteurs by die Gautengse Dobbelraad is ‘n risiko vir gemeenskappe. Michael Waters van die DA beweer slegs drie uit die tien wetstoepassingsbeamptes is beskikbaar, en almal word gedreig. Waters plaas die skuld voor die deur van die LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling, Lebogang Maile, vir versuim om op te tree terwyl die Raad sukkel om onwettige dobbelwebwerwe te monitor. Hy beweer ondanks een-duisend-757 klopjagte en een-duisend-695 oudits oor ‘n tydperk van vyf jaar, is slegs 36 sake na die polisie verwys:
DA kritiseer personeelkrisis by Gautengse Dobbelraad te midde van oplewing in onwettige dobbelary [KLANK]
ENG-WatersOnGambling