Skip to content

Departement  van Bosbou wil voortgaan met Nasionale Program vir Vergroening [KLANK]

# Die adjunkminister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Bernice Swarts, sê die departement is besig om die Nasionale Program vir Vergroening te koördineer en toe te pas. Die program ondersteun die mediumtermyn-ontwikkelingsplan, wat inklusiewe groei en werkskepping wil bevorder en die hoë lewenskoste wil aanspreek deur vrugtebome in voedselsekerheidsprogramme te integreer. Swarts sê Suid-Afrika ly onder klimaatsverandering en die gevolglike verwoesting wat dit in gemeenskappe en ekonomieë veroorsaak:

ENG BerniceonGreeningProgramme